|
PORT ELIZABETH , SOUTH AFRICA | |||||||||
| ||||||||||
| ||||||||||
|
|
The choir welcomes members from all races and language groups between the ages of 10 and 14. Members enter the choir by vocal audition. Auditions for the following year are usually held towards the end of October. See our diary for details. A choir camp, compulsory for all choir members, is held during the last weekend before schools open for the new year in January. The camp is used to facilitate integration of new members and initiate learning of the year's repertoire, including at least one major work. Rehearsal times – The choir rehearses twice a week on a
Our usual training venue is the Teachers' Training Centre, Lutman Street, Central. Click here for directions. Members from the same area traditionally form lift clubs, assisting each other with transport to and from choir practices. Choir Fees – An annual fee is charged for membership. These fees cover honorariums of the director and repetitor, music costs, choir uniforms and general administration. During 2005, sponsorship was secured and a development program initiated, providing children from disadvantaged backgrounds with the opportunity to become fully-fledged choir members. Click here to request further details. Die koor verwelkom lede van alle rasse en taalgroepe tussen die ouderdomme van 10 en 14 jaar. Om as ‘n lid van die Kinderkoor aanvaar te word, moet die kind ‘n sangoudisie slaag. Oudisies vir die volgende jaar vind gewoonlik teen die einde van Oktober plaas. Sien ons dagboek vir besonderhede. ‘n Koorkamp, wat verpligtend is vir alle koorlede, word tydens die laaste naweek van die Desember-skoolvakansie gehou, net voor die skole vir die nuwe skooljaar heropen. Die kamp is ‘n geleentheid om nuwe lede te help integreer, asook om met die aanleer van die jaar se repertoire te begin. Oefentye – Die koor oefen twee maal per week:
Ons gereelde oefenlokaal is die Onderwyssentrum te Lutmanstraat in Sentraal. Klik hier vir aanwysings. Tradisioneel vorm koorlede wat naby mekaar bly saamryklubs om die vervoerlas na en van oefeninge te verlig. Koorgelde – Jaarlikse lidmaatskapgeld moet betaal word om die finansiële verpligtinge, bv. musiekaankope, kooruniforms en algemene administrasie, na te kom. Ontwikkelingsprogram Gedurende 2005 is ‘n borgskap verkry wat die daarstelling van ‘n ontwikkelingsprogram moontlik gemaak het. Hierdie program verseker dat talentvolle kinders uit minderbevoorregte gebiede die geleentheid kry om te baat by die wonderlike verryking wat lidmaatskap van die koor bied. Klik hier om verdere inligting aan te vra.
| |||||||||
© 2004 - WebAdz
Designs