|
PORT ELIZABETH , SOUTH AFRICA | |||||||||
| ||||||||||
| ||||||||||
|
|
Director – Lionel van Zyl
As conductor of the Eastern Cape Children’s Choir and previous conductor of the Drakensberg Boys’ Choir, his extensive international travels have taken him and the choirs to performances in some of the world’s best known cities. During the ECCC’s September 2006 tour to Germany and the Czech Republic Lionel received an invitation to conduct master classes with the Dresdner Spatzen during June 2007. In 2000, Lionel was nominated for the Mayor of the Nelson Mandela Municipality Citizen of the Year Award in the category Youth Work and Music. He also received a special award from the Afrikaans language and culture society (ATKV) for his role in the performing arts in Port Elizabeth. A service award was further received from the University of Port Elizabeth (UPE) in 2003. In April 2007, Lionel received the M. Mus degree, specialising in choral conducting, from the Nelson Mandela Metropolitan University (previously UPE), where as senior lecturer he specialises in voice training. His dissertation: A CRITICAL INVESTIGATION OF THE EFFECTIVENESS OF WARM-UPS AS TECHNICAL EXERCISES FOR THE IMPROVEMENT OF CHORAL TONE: A CASE STUDY OF THE EASTERN CAPE CHILDREN’S CHOIR, received a cum laude. The external examiner also recommended that it be published as other choir conductors stand to learn a great deal from this work. In addition to the dissertation, Lionel was also required to fulfil certain practical
prerequisites. These included the conducting of three choir performances of an
hour each, for which he used the Eastern Cape Children’s Choir. These performances,
dubbed exam concerts by the choir, were held in October of 2004, 2005 and 2006 respectively. The repertoire
varied greatly and consisted of music that required exceptional technical and
musical standards from both conductor and choir.
Ms Amanda Engelbrecht holds a B. Mus. Ed degree and has extensive experience in choral work. She has been the repetitor and accompanist for the choir since 1986.
Lucretia Geswint was born in Port Elizabeth where she matriculated at St Thomas Secondary School before furthering her studies at the University of Port Elizabeth (now the Nelson Mandela Metropolitan University), with Mr Lionel van Zyl as her voice teacher. She competed in many competitions and in 2002 she won the SAMRO/Deon van der Walt Bursary, category ‘voice’. In the same year she sang Madame Flora in Menotti’s The Medium. Lucretia participated as soloist in performances of Händel’s Messiah, both in Port Elizabeth and in East London. In 2003, she received a scholarship to study with Prof Barbara Hill-Moore at the Southern Methodist University in Dallas, Texas (USA). During 2004 she toured South Africa to perform highlights of George Gershwin’s opera, Porgy and Bess. She also performed in productions such as Susanah, Gianni Schicci, L’elisir D’Amore and scenes from other operas in places such as Atlanta, Nashville Louisiana and Birmingham, Alabama. During 2006 she appeared as the mother in her 2nd Menotti production, Amahl and the Night Visitors. Lucretia received her Artist Certificate from SMU, Dallas in May 2005 and is now back home to share with others what she learned while abroad. She recently joined the Nelson Mandela Metropolitan University’s School of Music as an assistant voice lecturer. She regularly performs as soloist in and around Port Elizabeth. Lucretia has appeared as soloist with the Eastern Cape Children’s Choir since 1998 and acted as repetitor at rehearsals since 2005. She received standing ovations and made headlines in a number of German newspapers whilst accompanying this choir as soloist on tour to Germany in 2002 and 2006.
Prof. ALBERT TROSKIE was born in 1942 in Adelaide, South Africa. He studied musicology and organ at the Universities of Cape Town, Port Elizabeth, South Africa and Amsterdam and received his Doctor’s degree in Music in 1975 with a thesis on the choral music of Max Reger. Until his retirement in 1998 he was a Professor of Music and Head of the Music Department at the University of Port Elizabeth. He published many articles and books, including the book, Pyporrels in Suid-Afrika (Pipe Organs in South Africa) in 1992 and a book with hymn arrangements for organ and choir in 2003. He released a solo recital CD, Grand Organ, in 2000 as well as other organ and choir CD’s. He played a prominent part as co-editor of the Afrikaans Hymnal, Liedboek van die Kerk (2003). Albert Troskie is active as organist, speaker at conferences, adjudicator, organ building consultant and composer. The choir is a non-profit organisation and is managed by a committee consisting of elected parents, who are elected annually and serve on a voluntary basis. Gedurende 2007 vier Lionel sy 21ste jaar as dirigent van die Oos-Kaapse Kinderkoor. Lionel is reeds van 1973 aktief betrokke by die afrigting van kore. Op 19 Oktober 2007 ontvang hy ook 'n spesiale toekenning van die Oos-Kaapse Departement van Kuns en Kultuur vir sy toewyding. Hy koester ‘n spesiale belangstelling in koorwerke vir die ongebroke stem en streef voortdurend na uitmundendheid in koorsang. Koorlede word op vroeë leeftyd deur hom gevorm om ‘n kritiese musieksmaak en -oordeel te ontwikkel. As dirigent van die Oos-Kaapse Kinderkoor en voormalige dirigent van die Drakensbergse Seunskoor, het hy wêreldwyd gereis en in van die vernaamste wêreldstede gedirigeer. Tydens die OKKK se toer na Duitsland en die Tsjeggiese Republiek in September 2006, het Lionel ‘n uitnodiging ontvang om gedurende Junie 2007 meesterklasse met die Dresdner Spatzen te lei. In 2000 is Lionel benoem vir die Burgermeester van die Nelson Mandela Metropolitaanse Munisipaliteit se Burger van die Jaar-toekenning in die kategorie Jeugwerk en Musiek. Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereninging (ATKV) het hom ook vereer vir die rol wat hy in die bevordering van die uitvoerende kunste in Port Elizabeth speel. Hy het verder in 2003 ‘n dienstoekenning van die Universiteit van Port Elizabeth ontvang. Lionel ontvang in April 2007 ‘n M. Mus-graad in die afdeling Koorafrigting van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (voorheen UPE) waar hy, as senior lektor in die Musiekskool, in stemafrigting spesialiseer. Sy verhandeling, A Critical Investigation of the Effectiveness of Warm-ups as Technical Exercises for the Improvement of Choral Tone: A Case study of the Eastern Cape Children’s Choir, verwerf ‘n Cum Laude. Die eksterne eksaminator het ook aanbeveel dat Lionel se werk gepubliseer word, aangesien hy van mening is dat ander koordirigente veel daaruit kan leer. Buiten die verhandeling was daar ook ‘n praktiese komponent wat drie uitvoerings, deur die Oos-Kaapse Kinderkoor, van ‘n uur elk ingesluit het. Hierdie uitvoerings, wat eksamenkonserte gedoop is deur die koorlede, is onderskeidelik in Oktober van 2004, 2005 en 2006 gelewer. Die repertoire-vereistes was gevarieerd en het bestaan uit musiek wat besondere tegniese en musikale standaarde van dirigent en koor verg.
Me Amanda Engelbrecht beskik oor ‘n B. Mus. Ed-graad en het aansienklike ondervinding in koorsang. Sy is vanaf 1986 die repetiteuse en begeleier van die koor.
Solis en Repetiteuse - Me Lucretia Geswint Lucretia Geswint is in Port Elizabeth gebore, waar sy aan die St. Thomas Hoërskool matrikuleer. Sy studeer daarna verder aan die Universiteit van Port Elizabeth (tans die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), met Lionel van Zyl as haar sanglektor. Gedurende haar studies neem sy gereeld aan kompetisies deel en verower in 2002 die SAMRO/Deon van der Walt Beurs in die kategorie, sang. In dieselfde jaar sing sy Madame Flora in Menotti se opera, The Medium. Lucretia het reeds as solis deelgeneem aan uitvoerings van Händel se Messias in beide Port Elizabeth en Oos-Londen. In 2003 verower sy ‘n beurs om onder Prof. Barbara Hill-Moore aan die Southern Methodist University in Dallas, Texas (VSA) te studeer. Gedurende 2004 toer sy deur Suid-Afrika met ‘n uitvoering van uittreksels uit George Gershwin se opera Porgy and Bess. Sy tree op in produksies soos Susanah, Gianni Schicci, L’elisir D’Amore. Ook dele uit ander operas word uitgevoer in plekke soos Atlanta, Nashville Louisiana en Birmingham, Alabama. Gedurende 2006 vertolk sy die moeder in haar 2de Menotti produksie, Amahl and the Night Visitors. Lucretia verwerf haar Uitvoerende Kunste Sertifikaat van die SMU, Dallas, in Mei 2005 en is tans terug om dit wat sy oorsee geleer het, tuis met ander te deel. Sy het ‘n aanstelling as assistant sanglektor aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en tree gereeld as solis in en om Port Elizabeth op. Vanaf 1998 word Lucretia gereeld as solis saam die die Oos-Kaapse Kinderkoor gehoor. Sedert 2005 tree sy ook op as repetiteuse van die koor. In 2002 en 2006 vergesel sy die koor op toere na Duitsland, waar sy staande toejuiging ontvang en koerantopskrifte haal.
Prof. Albert Troskie is in 1942 in Adelaide in die Oos-Kaap gebore en het op Somerset-Oos gematrikuleer. Hy het sy musiekopleiding aan die Universiteite van Kaapstad, Port Elizabeth, Suid-Afrika en Amsterdam ontvang en in 1975 sy doktorsgraad behaal. Hy was ‘n dosent aan UNISA en is in 1983 as Professor in Musiek aan die UPE aangestel waar hy vir die laaste tien jaar tot sy aftrede in 1998, hoof van die Musiekdepartement was. Hy was die stigter van die Suid-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging in 1980 en was vir twintig jaar die voorsitter en ook redakteur van die jaarblad, Vir die Musiekleier. In 1992 is sy boek, Pyporrels in Suid-Afrika, gepubliseer. As orreladviseur het hy nuwe pyporrels vir talle gemeentes ontwerp en oor die bou daarvan toesig gehou. Twee van sy ontwerpe is die pragtige orrel in die NG-gemeente Somerstrand (1988) waar hy ook kerkorrelis en koorleier is, en die reuse-orrel van die Veremarksentrum in Port Elizabeth (1999). In 2000 het hy ‘n CD, Grand Organ, uitgegee waarop hy bogenoemde twee orrels bespeel. Albert Troskie het op die kommissies vir die samestelling van Liedboek van die Kerk gedien, en hy was ook ‘n lid van die eindredaksie wat die boek persklaar moes maak. Hy is landswyd aktief as orrelis en spreker en het in 2003 sy bundel, Liedboekverwerkings vir Orrel en Koor, gepubliseer. Hy is getroud met Jenny en hulle het vier kinders en vyf kleinkinders. Bestuur Die Koor is ‘n nie-winsgewende organisasie en word bestuur deur ‘n komitee bestaande uit koorouers. Die komitee word jaarliks verkies en die lede dien op vrywillige basis. Der Chorleiter: Lionel van Zyl Lionel van Zyl war bereits acht Jahre lang Leiter der Drakensberg-Sängerknaben, als er 1982 zum Professor für Gesang und Chef des Chors an der Universität Port Elizabeth berufen wurde. Unter seiner Leitung gewann das bekannte Ensemble 1975 in Tel Aviv seinen ersten internationalen Preis. 1979 erhielt Lionel van Zyl von der schweizerischen Regierung eine Medaille in Gold für hervorragende Chorleitung. Die Drakensberg-Sängerknaben führte er auf die Seychellen, auf die Insel Mauritius, nach Amerika und in zahlreiche europäische Städte. 1986 übernahm Lionel van Zyl die Leitung des Ostkap-Kinderchors und wurde im Februar 2000 in Port Elizabeth für sein Engagement in der Chor- und Jugendarbeit zum „Bürger des Jahres“ gewählt. Der Organist: Albert Troskie Albert Troskie ist der Organist und Chorleiter der Holländisch Reformierten Kirche in Summerstrand, Port Elizabeth. Er schrieb seine Dissertation über die Chorwerke Max Regers und war bis zu seiner Emeritation im Jahre 1999 Professor für Musikwissenschaften und Dekan der Musikwissenschaftlichen Fakultät der Universität von Port Elisabeth. Als Komponist und Spezialist für Orgelbau publizierte er sowohl Orgel- und Chorarrangements als auch Arbeiten über Südafrikanische Orgeln. Er gründete 1980 die Gesellschaft der Südafrikanischen Kirchenorganisten und gab kürzlich eine CD, Grand Organ, heraus, auf der Aufnahmen von zwei wichtigen Kirchenorgeln in Port Elizabeth dokumentiert sind. Die Solisten: Lucretia Geswint, Mezzo-Sopran Lucretia Geswint studiert im Abschlussjahr Gesang bei Lionel van Zyl an der Universität Port Elizabeth. Sie hat zahlreiche Stipendien erhalten, und ist als Solistin mit den unterschiedlichsten Orchestern aufgetreten. Ihr Operndebüt gab sie als „Madame Flora“ in „The Medium“ von Gian-Carlo Menotti. Als eine der gefragtesten Sängerinnen der Ostkap-Provinz wurde sie auch zu vielen Liederabenden eingeladen. Im Jahr 2003 erhielt sie ein Stipendium für das Fach Gesang in Dallas, Texas. Beim Ostkap- Kinderchor arbeitet sie als Stimmbildnerin. | |||||||||
© 2004 - WebAdz
Designs